Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou wingerd moet jy ook nie skoon afoes nie, en die trossies wat van jou wingerd val, nie versamel nie. Vir die arme en die vreemdeling moet jy dit laat oorbly. Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 19

Kyk Levítikus 19:10 in konteks