Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 18:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom moet julle my ordening onderhou om niks te doen van die gruwelike insettinge wat voor julle gedoen is nie, dat julle jul nie daardeur verontreinig nie. Ek is die Here julle God.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 18

Kyk Levítikus 18:30 in konteks