Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 17:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

sodat die kinders van Israel hulle slagoffers wat hulle gewoon was om op die oop veld te offer, aan die Here by die ingang van die tent van samekoms na die priester kan bring en dit as dankoffers aan die Here kan slag.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 17

Kyk Levítikus 17:5 in konteks