Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 16:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die sondofferbul en die sondofferbok waarvan die bloed ingebring is om versoening te doen in die heiligdom, moet hulle buitekant die laer uitbring; en hulle velle, hulle vleis en hulle mis moet met vuur verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 16

Kyk Levítikus 16:27 in konteks