Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 16:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet Aäron in die tent van samekoms ingaan en die linneklere uittrek wat hy aangetrek het toe hy in die heiligdom ingegaan het, en dit daar neerlê.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 16

Kyk Levítikus 16:23 in konteks