Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die Here het aan Moses gesê: Spreek met jou broer Aäron dat hy nie te eniger tyd moet ingaan in die heiligdom nie, binnekant die voorhangsel, voor die versoendeksel wat op die ark is, sodat hy nie sterwe nie; want Ek verskyn in die wolk op die versoendeksel.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 16

Kyk Levítikus 16:2 in konteks