Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 16:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet hy dan vir die heiligdom versoening doen vanweë die onreinhede van die kinders van Israel en vanweë hulle oortredinge, wat hulle sondes ook al mag wees; so moet hy dit ook doen vir die tent van samekoms wat by hulle te midde van hulle onreinhede woon.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 16

Kyk Levítikus 16:16 in konteks