Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 14:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat dan oor is van die olie wat in die priester se hand is, moet hy stryk op die hoof van hom wat gereinig word. So moet die priester dan vir hom versoening doen voor die aangesig van die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 14

Kyk Levítikus 14:18 in konteks