En op die agtste dag moet hy twee lammers sonder gebrek neem en een jaaroud ooilam sonder gebrek en drie-tiendes van ’n efa fynmeel as spysoffer, met olie gemeng, en een log olie.