Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die priester dan die aangetaste voorwerp bekyk, nadat dit gewas is, en sien dat die plek nog net so lyk, hoewel die plek nie versprei het nie, dan is dit onrein; jy moet dit met vuur verbrand. Dit is ’n invreting aan die agter- of aan die voorkant.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:55 in konteks