Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die priester dit bekyk en sien dat die hare op die ligte vlek wit geword het en dit dieper lyk as die vel, dan is dit melaatsheid; in die brandplek het dit uitgebreek. Daarom moet die priester hom onrein verklaar; dit is die plaag van melaatsheid.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:25 in konteks