Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die dae van haar reiniging in die geval van ’n seun of ’n dogter verby is, moet sy ’n jaaroud lam as brandoffer en ’n jong duif of tortelduif as sondoffer bring na die ingang van die tent van samekoms, na die priester toe;

Lees volledige hoofstuk Levítikus 12

Kyk Levítikus 12:6 in konteks