Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 11:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En alles waar een van hulle op val as hulle dood is, sal onrein wees; enige houtvoorwerp of kledingstuk of vel of sak, elke ding waarmee werk gedoen word; dit moet in die water gesit word en sal tot die aand toe onrein wees; dan sal dit rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 11

Kyk Levítikus 11:32 in konteks