Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Moses vir Aäron: Dit is dit wat die Here gespreek het deur te sê: In die wat naby My is, wil Ek My as die Heilige laat ken, en voor die oë van die hele volk wil Ek My verheerlik. Maar Aäron het stilgebly.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 10

Kyk Levítikus 10:3 in konteks