Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 10:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom het julle die sondoffer nie op ’n heilige plek geëet nie? Want dit is hoogheilig, en Hy het dit aan julle gegee om die ongeregtigheid van die vergadering weg te neem, om versoening vir hulle te doen voor die aangesig van die Here.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 10

Kyk Levítikus 10:17 in konteks