Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:18-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. ter wille van die berg Sion wat woes lê, waar die jakkalse op rondloop.

19. Ú, Here, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.

20. Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?

21. Bekeer ons tot U, Here, dan sal ons ons bekeer; vernuwe ons dae soos in die voortyd.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5