Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gimel. Selfs jakkalse gee die speen, laat hulle kleintjies drink, maar die dogter van my volk het wreed geword soos die volstruise in die woestyn.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:3 in konteks