Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:62-66 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

62. die lippe van my teëstanders en hulle bedenksels die hele dag teen my.

63. Aanskou tog hulle sit en hulle opstaan, ek is hulle spotlied.

64. Tau. U sal hulle vergeld vir wat hulle gedoen het, Here.

65. U sal hulle gee verblinding van hart, u vervloeking oor hulle.

66. U sal hulle in toorn vervolg en hulle verdelg van onder die hemel van die Here uit.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3