Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 3:16-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Wau. En Hy het my die tande op gruisklippertjies laat stukkend byt, my in die as neergedruk.

17. En U het my siel van die vrede verstoot, ek het die goeie vergeet.

18. Ja, ek het gesê: My roem het vergaan en my hoop op die Here.

19. Sajin. Dink aan my ellende en my omswerwing, aan die wildeals en die gif.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 3