Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mem. Watter getuienis kan ek vir jou aflê, waarmee kan ek jou vergelyk, dogter van Jerusalem? Waarmee sal ek jou gelykstel, dat ek jou kan troos, jonkvrou, dogter van Sion? Want jou verbrokenheid is so groot soos die see — wie kan jou gesond maak?

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:13 in konteks