Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Resj. Aanskou, Here, hoe benoud ek is, my ingewande is in beroering, my hart draai om in my binneste, want ek was baie wederstrewig; buitekant het die swaard berowe, binnekant is dit soos die pes.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:20 in konteks