Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Lamed. Raak dit julle nie, julle almal wat met die pad verbygaan? Aanskou en kyk of daar ’n smart is soos my smart wat my aangedoen is, waarmee die Here my bedroef het op die dag van sy toorngloed.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:12 in konteks