Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle Josua geantwoord en gesê: Omdat aan u dienaars verseker meegedeel was dat die Here u God aan Moses, sy kneg, bevel gegee het om die hele land aan julle te gee en al die inwoners van die land voor julle uit te verdelg, daarom was ons vir julle baie bevrees ter wille van ons lewe en het ons hierdie ding gedoen.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:24 in konteks