Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Josua sy klere geskeur en met sy aangesig op die grond geval voor die ark van die Here, tot die aand toe, hy en die oudstes van Israel, en hulle het stof op hul hoofde gegooi.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:6 in konteks