Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Josua manne van Jérigo af gestuur na Ai wat by Bet-Awen lê, oostelik van Bet-el, en hy het met hulle gespreek en gesê: Trek op en verken die land; en die manne het opgetrek en Ai verken.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:2 in konteks