Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Josua vir Agan: My seun, maak tog die Here, die God van Israel, heerlik en gee Hom die eer; en gee my tog te kenne wat jy gedoen het; steek dit nie vir my weg nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:19 in konteks