Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Staan op! Heilig die volk en sê: Heilig julleself teen môre; want so sê die Here, die God van Israel: Daar is ’n ban in jou midde, Israel! Jy sal nie kan standhou voor jou vyande totdat julle die ban onder julle uit verwyder het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:13 in konteks