Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Josua, die seun van Nun, die priesters geroep en aan hulle gesê: Neem die verbondsark op, en laat sewe priesters sewe ramshorings voor die ark van die Here dra.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:6 in konteks