Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dag nadat hulle van die opbrings van die land geëet het, het die manna opgehou, sodat die kinders van Israel verder geen manna gehad het nie; maar hulle het geëet van die opbrings van die land Kanaän in daardie jaar.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:12 in konteks