Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kinders van Israel het toe so gedoen soos Josua beveel het: hulle het twaalf klippe uit die middel van die Jordaan opgetel soos die Here met Josua gespreek het, volgens die getal van die stamme van die kinders van Israel; en hulle het dit saam met hulle deurgebring na die slaapplek toe en dit daar neergesit.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:8 in konteks