Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en aan die volk bevel gegee en gesê: Net soos julle die verbondsark van die Here julle God sien en die Levitiese priesters wat hom dra, moet julle van jul staanplek af opbreek en agter hom aan trek.

Lees volledige hoofstuk Josua 3

Kyk Josua 3:3 in konteks