Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en net soos die voetsole van die priesters wat die ark van die Here, die Here van die hele aarde, dra, in die water van die Jordaan rus, sal die water van die Jordaan afgekeer word — die water wat van die bokant afkom, en dit sal soos een wal bly staan.

Lees volledige hoofstuk Josua 3

Kyk Josua 3:13 in konteks