Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 24:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.

Lees volledige hoofstuk Josua 24

Kyk Josua 24:15 in konteks