Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat julle met hierdie nasies wat met julle saam oorgebly het, nie meng nie; julle mag ook die naam van hulle gode nie vermeld en daarby nie laat sweer nie, en julle mag hulle nie dien en julle voor hulle nie neerbuig nie;

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:7 in konteks