Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ’n GERUIME tyd daarna, nadat die Here aan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josua oud en ver op sy dae was,

2. het Josua die hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy opsigters, en vir hulle gesê: Ek is oud, ek is ver op my dae;

3. en julle het self gesien alles wat die Here julle God aan al hierdie nasies voor julle uit gedoen het; want die Here julle God, Hy het vir julle gestry.

Lees volledige hoofstuk Josua 23