Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou het die Here julle God jul broers rus gegee, soos Hy hulle beloof het; draai dan nou om en gaan na julle tente, na die land van julle besitting wat Moses, die kneg van die Here, julle oorkant die Jordaan gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:4 in konteks