Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons het gedink: As hulle dit later aan ons en ons geslagte sou sê, sal ons sê: Kyk na die boustyl van die altaar van die Here wat ons vaders gemaak het, nie vir brandoffer en nie vir slagoffer nie, maar ’n getuie is hy tussen ons en julle.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:28 in konteks