Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here het tog tussen ons en julle, kinders van Ruben en kinders van Gad, die Jordaan as grens gestel; julle het geen deel aan die Here nie; so sal julle kinders dan maak dat ons kinders die Here nie meer vrees nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:25 in konteks