Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die kinders van Gerson uit die geslagte van die Leviete: uit die halwe stam van Manasse, die vrystad vir hom wat ’n doodslag begaan het: Golan in Basan met sy weiveld, en Beëstéra met sy weiveld: twee stede.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:27 in konteks