Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die geslagte van die kinders van Kehat, die Leviete, wat nog oor was van die kinders van Kehat, het hulle stede wat deur die lot aangewys was, ontvang uit die stam van Efraim;

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:20 in konteks