Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elkeen wat dan uit die deure van jou huis buitentoe gaan, dié se bloed sal op sy hoof wees, en ons onskuldig; maar elkeen wat by jou in die huis sal wees, dié se bloed sal op ons hoof wees, ingeval ’n hand teen hom is.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:19 in konteks