Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAROP het Josua, die seun van Nun, uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: Gaan bekyk die land en Jérigo. Hulle het toe gegaan en in die huis van ’n hoer, met die naam van Ragab, ingekom; en hulle het daar gaan slaap.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:1 in konteks