Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Uit die aandeel van die kinders van Juda is die erfdeel van die kinders van Símeon, omdat die deel van die kinders van Juda vir hulle te groot was; daarom het die kinders van Símeon geërwe in die middel van húlle erfdeel.

Lees volledige hoofstuk Josua 19

Kyk Josua 19:9 in konteks