Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 19:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die kinders van Dan het hulle grondgebied kwytgeraak; daarom het die kinders van Dan opgetrek en teen Lesem geveg en dit ingeneem en verslaan met die skerpte van die swaard en dit in besit geneem en daarin gewoon; en hulle het Lesem Dan genoem na die naam van hulle vader Dan.

Lees volledige hoofstuk Josua 19

Kyk Josua 19:47 in konteks