Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die manne het toe klaargemaak en gegaan; en by hulle vertrek het Josua hulle bevel gegee om die land te beskrywe, met die woorde: Gaan heen, trek rond in die land en beskrywe dit, en kom na my terug; dan sal ek hier vir julle die lot werp voor die aangesig van die Here in Silo.

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:8 in konteks