Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en daarvandaan loop die lyn oor na Lus, na die suidelike hang van Lus, dit is Bet-el; verder loop die lyn af na Atrot-Addar, op die gebergte wat suid lê van Bet-Horon-Onder;

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:13 in konteks