Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder loop die lyn op na Debir, van die dal Agor af, en swaai dan noord na Gilgal wat teenoor die hoogte van Adúmmim, suidelik van die spruit lê; dan loop die lyn oor na die waters van die fontein Semes, sodat dit doodloop by die fontein Rogel.

Lees volledige hoofstuk Josua 15

Kyk Josua 15:7 in konteks