Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:62-63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

62. en Nibsan en die Soutstad en Éngedi: ses stede met hulle dorpe.

63. Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 15