Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:57-63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

57. Kain, Gíbea en Timna: tien stede met hulle dorpe;

58. Halhul, Bet-Sur en Gedor,

59. en Máärat en Bet-Anot en Éltekon: ses stede met hulle dorpe;

60. Kirjat-Baäl, dit is Kirjat-Jeárim, en Rabba: twee stede met hulle dorpe;

61. in die woestyn: Bet-Áraba, Middin en Segága,

62. en Nibsan en die Soutstad en Éngedi: ses stede met hulle dorpe.

63. Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 15