Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:45-50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

45. Ekron met sy onderhorige plekke en sy dorpe;

46. van Ekron af en na die weste toe, alles wat aan die kant van Asdod lê, met hulle dorpe;

47. Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;

48. en op die Gebergte: Samir en Jattir en Sogo,

49. en Danna en Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. en Anab en Estémo en Anim,

Lees volledige hoofstuk Josua 15